top of page

#Hy sal bly

DIE SANDRIVIER MONUMENT
Waar kry ons hom? Op die oewer van die Sandrivier langs die N1 tussen Kroonstad en Bloemfontein
Waarvoor is die monument opgerig? Op 17 Januarie 1852 verkry die boere trekkers onder leiding van Andries Pretorius vir die eerste keer, sedert die begin van die Groot Trek, onafhanklikheid van die Britse oorheersing nadat hulle reeds die Kaap en Natal moes afstaan. Die ondertekening verleen vryheid aan alle trekkers wat die Vaal oorsteek en hul daar gaan vestig en dit lei tot die ontstaan van die Zuid-Afrikaansche Republiek.
bottom of page